by Vera on Mar 19th, 2010
Allan Boesak praat reguit oor wat hy sien as die Afrikaner se eksklusiewe opstand teen die regering. Boesak meen alle Suid-Afrikaners is kwaad oor dieselfde dinge: armoede, werkloosheid, swak dienslewering en wonder hoekom ons nie saam daarteen baklei nie? Allan se nuutste boek is Running with Horses.
‘Wit mense toi-toi nie,” sê my Afrikaner-vriend in ’n gesprek êrens in 2008.
Ek was toe besig met ’n ronde gesprekke oor die totstandkoming van ’n nuwe burgerlike beweging, ’n soort UDF (waaroor ek sien Max du Preez ook nou die aand in Oos-Londen gepraat het).
Oop, nie-rassig, betrokke, vasberade om ons burgerlike verantwoordelikheid op te neem, die regering en politici vas te vat en tot verantwoording te roep.
Die bedoeling was daadwerklike, nie-gewelddadige optrede op verskillende vlakke, sodat politici gedwing sou word om na ons te luister. Daar was in die algemeen groot entoesiasme vir so iets.
Boekbesonderhede
Cats: Biography,
Non-fiction,
South Africa
Tags: Allan Boesak,
Autobiography,
Biography,
COPE,
Joho!,
Non-fiction,
Politicians,
Politics,
Publisher,
Reflections of an accidental politician,
Running with Horses,
South Africa,
Subtitle
Quick URL
by Vera on Mar 10th, 2010

Dirk Nagtegaal, die outeur van Kok en skinker, is ‘n man wat lief is vir die soet goed, die ryk, romerige, vetmaak goed in die lewe. Díe dat hy toe effe swaarmoedig raak toe die dieëtkundige hom laat diet. Gelukkig red ‘n vriendin hom met fantastiese, gesonde, resepte vir bouillabaisse, lae GI-brood en vars perskes in wyn vir poeding. Smul lekker saam met Dirk.
Soos dit ’n vetvreter betaam, hou ek van sagte kos verpulp in botter, room, Brie de Meaux, camembert en caciocavallo. Sjokolademousse. Ek hou van biltong met ’n dik, deurskynende vet rand om die vleis te olie op sy pad binne toe. En brosgebraaide spek saam met my eiers. Ek gebruik graag heldergeel, romerige botter op my brood, tandemerk dik, asseblief, en vars room in alle sop en souse. Ek kan nie slaap voordat ek my nagtelike rytjie Belgiese sjokolade met toe oë gesuig het nie.
En die dieetvrou klap met haar pen op haar boekie en sy lyk vir my presies soos ’n kosspietkop.
“Dis nie die einde van die wêreld nie,” sê sy. “Van vet alleen kan geen mens leef nie. Ons gaan jou ontgif met vars vrugte en groente en water. Daarna stoom ons vis; jy sal ná ’n paar dae lief raak vir die smaak daarvan. Bly vir minstens ’n paar weke van rooivleis en vette af weg,” sê sy.
Boekbesonderhede
Foto te dank aan Rapport
Cats: Afrikaans,
Events,
Food,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Dirk Nagtegaal,
Events,
Food,
Joho!,
Kok en skinker,
Rapport,
South Africa
Quick URL
by Vera on Dec 18th, 2009

Outeur van Kok en Skinker, Dirk Nagtegaal is ‘n man wat lief is vir die lewe, ‘n man wat die goeie dinge kan geniet. Hy en ‘n sekere Mevrou X het onlangs besluit om ‘n impromptu partytjie te hou – oor hulle kan. Hiermee volg sy resepte vir ‘n ongelooflike ontbyt soos gepubliseer in Rapport. Die Aspersietert klink hemels!
Oktober tussen die Weskus se varkore en hemelblou lug belowe ek almal by die kantoor dat ek vir eers ’n bietjie ondergronds gaan en besige plekke soos raadsale en vergaderings gaan vermy. So kruip November toe salig en sonder afsprake op my af. Vir die res van my vriende is November ’n besige maand. Jaarverslae, jaarbeplannings, jaareindpartytjies en stres steel my vriende se tyd. Ek is eensaam. Voor die hele Gauteng op my toesak, moet ek tog my vriende groet. Ek sien die locals eers weer teen Februarie wanneer almal moeg en gehawend ná Desember se oordaad uit hul wegkruipplekke strompel.
Boekbesonderhede
by Vera on Dec 10th, 2009


Liefhebbers van die Afrikaanse skrywer en digter Jeanne Goosen het hierdie jaar ‘n ware present gekry by Versindaba 2009. Nicole Holm het met passie van haar verse daar voorgelees. Jeanne Goosen is die digter agter Elders aan diens en die outeur van Ons is nie almal so nie asook die treffer, Louoond.
Kyk gerus:
Book details
Cats: Afrikaans,
Fiction,
Poetry,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Elders aan diens,
Fiction,
Genugtig,
Jeanne Goosen,
Joho!,
Kwela,
Louoond,
Nicole Holm,
Ons is nie almal so nie,
Poetry,
Protea Boekehuis,
South Africa
Quick URL
by Vera on Dec 2nd, 2009

After his brief stint in with COPE came to an end, Allan Boesak, author of Running with Horses: Reflections of an Accidental Politician has kept a low profile. Now he’s back in the public eye fighting for a cause of a different nature. His recent appearance at the 100 Days Deliverables Report Back in Oudtshoorn seems to be more in line with his Pastoral roots; the event is part of a series to combat poverty in the region.
It was ironic that the Eden District, ostensibly a paradise, was the poorest area in the Western Cape, Rev Allan Boesak of the United Reformed Church said at the start of the 100 Days Deliverables Report Back on the war against poverty in Oudtshoorn.
This follows the Eden Poverty Indaba held in George in July.
Book details
Image courtesy the Telegraph
Cats: Biography,
Non-fiction,
Politics,
South Africa
Tags: Allan Boesak,
Autobiography,
Biography,
COPE,
Joho!,
Non-fiction,
Politicians,
Politics,
Publisher,
Reflections of an accidental politician,
Running with Horses,
South Africa,
Subtitle
Quick URL
by Vera on Nov 25th, 2009

Dit was onlangs weer tyd vir die Nagtegaal-teaterteks prys kompetisie. Christelle Webb-Joubert van RSG het met Dirk Nagtegaal gepraat oor die vyf finaliste en hoe die wenner verkies word. Dirk is self ‘n skrywer, sy nuutste boek is Kok en Skinker.
En die wenner is: Daleen Kruger!
Die Afrikaanse webblad Roekeloos vertel meer oor Daleen en haar dramastuk Draadwerk. Verwagtinge vir die stuk is hoog na die sukses van Rachelle Greeff se Naaimasjien verlede jaar (die 2008 Nagtegaal-teaterteks prys).
Oor die wenstuk Draadwerk was die paneel dit eens dat die teks op briljante wyse die leser uit ‘n vars hoek laat kyk na die kwessie van kuns en kunstenaarskap.
Aan die hand van die verhouding tussen Helen Martins en Koos Malgas, word die wroeging en besieling van beide hierdie kunstenaars en hul onderskeie interpretasies van die werklikheid om hulle met die fyn kwas van ‘n mede-kunstenaar geskilder.
Boekbesonderhede
Cats: Afrikaans,
Awards,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Awards,
Brett Pyper,
Christelle Webb-Joubert,
Daleen Kruger,
Dirk Nagtegaal,
Helen Martins,
Joho!,
Kok en skinker,
Koos Malgas,
Nasionale Nagtegaal Tekspryskompetisie,
Rachelle Greeff,
Roekeloos,
RSG,
South Africa
Quick URL
by Vera on Nov 18th, 2009
Author of the recent memoir Running with Horses: Reflections of an Accidental Politician, Allan Boesak has resigned from COPE and rejoined what archbishop emeritus Desmond Tutu calls “God’s party”.
Archbishop Desmond Tutu has lauded the decision by anti-apartheid icon and former president of the World Alliance of Reformed Churches, the Rev. Allan Boesak to quit politics and join “God’s party”.
“I cannot say how thrilled I am that Allan has followed his path and agreed to serve the people through God, rather than through political parties,” said Tutu, the former Anglican archbishop of Cape Town in a 3 November statement.
Book details
Cats: Biography,
Politics,
South Africa
Tags: All Africa,
Allan Boesak,
Autobiography,
Biography,
COPE,
Desmond Tutu,
Ecumenical News International,
God's Party,
Joho!,
Non-fiction,
Politicians,
Politics,
Publisher,
Reflections of an accidental politician,
Running with Horses,
South Africa,
Subtitle
Quick URL
by Vera on Nov 13th, 2009
Amanda Strydom has been a forceful presence in both the local and international music scene for 0ver 30 years now. With her powerful lyrics and husky voice she entrances her audience. In 2005 she published some of her lyrics in an anthology caleld Kaalvoet.
If you don’t already know everything about Amanda take a look at the (English) bio below. We also bring you a song from her latest album Kerse in die donker, entitled “Pelgrimsgebed”.
After an abscence of three years from her entertainment career, Amanda returned to the stage in 1992 by writing and staging her own shows with great success and to wide critical acclaim.
Her compilation album, “Ek loop die pad, 20 jaar”, was released in 2000 and celebrates 20 years of Amanda's life in songs.
Amanda's latest cd – Kerse teen die donker – now available (and no, she did not foresee the loadshedding…)
Book details
Cats: Afrikaans,
Misc,
South Africa
Tags: Afrikaans,
Amanda Strydom,
Fiction,
Genugtig! Uitgewers,
Joho!,
Kaalvoet,
Kerse in die donker,
Misc,
Pelgrimsgebed,
Poetry,
South Africa,
The Sixth Sense,
Video
Quick URL
by Vera on Nov 2nd, 2009

SA hoogspring kampioen Hestrie Cloete Els het al gesorg vir heelwat opskuddings in haar tyd – van rekordbrekende spronge tot familievetes- die skindertonge het geklap. Die outeur van My Pyn, My Glorie is deesdae terug in Suid-Afrika en in die nuus, maar hierdie keer met ‘n pragtige storie van versoenning. Cloete Els het die afgelope naweek haar kinders vir die eerste keer aan hul oupa en ouma gaan voorstel.
Hestrie Els, die Olimpiese atleet en vrou van die sanger Jurie Els, wat nou in Nieu-Seeland woon, het Sondag tydens ’n emosionele besoek vrede met haar ouers gemaak.
Sy het hulle vir die eerste keer in drie jaar gesien.
Hestrie het gister van Pretoria na Coligny gery om haar kinders, Chrizette (3) en Jason (16 maande), vir hul ouma en oupa, Martie en Willem Storbeck, te gaan wys.
En daar was baie trane, sê Hestrie.
Boekbesonderhede
Foto te danke aan News24
Cats: Afrikaans,
Biography,
South Africa,
Sport
Tags: Afrikaans,
Biography,
Hestrie Cloete-Els,
Joho!,
My Glorie,
My Pyn,
Rapport,
South Africa,
Sport
Quick URL
by Vera on Oct 21st, 2009
Elna Crouse is die outeur van die digbundel, Gestaltes van ‘n dogter wat handel oor die verhouding tussen ‘n ma en haar dogter . Ons het ‘n paar van haar gedigte op die internet raakgeloop so, vir ‘n bietjie poësie na middagete, lees verder…
Afrikaans
ek kan my oë vlugtig oor die boekblaaie stuur
die woord staan pretensieloos op papier
foneties in skryfsimbool uitgestal
maklik vir die tong om op te tel
in klanke aards en rond
wat ribbelend op r’e rol
grinterig in g’s gons
en vloei uit my mond
soos water oor spoelklip
die bron is ‘n hartfontein
wat opwel en oorloop en vul
leegtes vanaf harspan tot abdomen
Boekbesonderhede