Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Joho!

@ Sunday Times Books LIVE

Archive for the ‘Events’ Category

Dirk Nagtegaal maak maermenskos met heerlike resepte

Dirk Nagtegaal

Kok en SkinkerDirk Nagtegaal, die outeur van Kok en skinker, is ‘n man wat lief is vir die soet goed, die ryk, romerige, vetmaak goed in die lewe. Díe dat hy toe effe swaarmoedig raak toe die dieëtkundige hom laat diet. Gelukkig red ‘n vriendin hom met fantastiese, gesonde, resepte vir bouillabaisse, lae GI-brood en vars perskes in wyn vir poeding. Smul lekker saam met Dirk.

Soos dit ’n vetvreter betaam, hou ek van sagte kos verpulp in botter, room, Brie de Meaux, camembert en caciocavallo. Sjokolademousse. Ek hou van biltong met ’n dik, deurskynende vet rand om die vleis te olie op sy pad binne toe. En bros­gebraaide spek saam met my eiers. Ek gebruik graag heldergeel, romerige botter op my brood, tandemerk dik, asseblief, en vars room in alle sop en souse. Ek kan nie slaap voordat ek my nagtelike rytjie Belgiese sjokolade met toe oë gesuig het nie.

En die dieetvrou klap met haar pen op haar boekie en sy lyk vir my presies soos ’n kosspietkop.

“Dis nie die einde van die wêreld nie,” sê sy. “Van vet alleen kan geen mens leef nie. Ons gaan jou ontgif met vars vrugte en groente en water. Daarna stoom ons vis; jy sal ná ’n paar dae lief raak vir die smaak daarvan. Bly vir minstens ’n paar weke van rooivleis en vette af weg,” sê sy.

Boekbesonderhede

Foto te dank aan Rapport


» read article

Allan Boesak in Conversation with Rhoda Kadalie at Kalk Bay Books

Running with Horses: Reflections of an accidental politicianAllan BoesakJoho! and Kalk Bay Books invite you to a discussion between Allan Boesak, whose memoir Running with Horses, was published earlier this year, and well-known activist Rhoda Kadalie.

Boesak is as loved by his supporters as he is reviled by others. He is an astute politician, a charismatic preacher, and a man unafraid of speaking his mind.

Kadalie is a woman who has made a point of speaking out loudly and publically against injustice and corruption especially when practised by those in power.

In a provactively titled discussion, “Revisionism vs Reality”, Kadalie will engage with Boesak about the events detailed in Running with Horses.

Join us for what promises to be an exciting evening!

Event Details

Book Details


» read article

Gesels met Dirk Nagtegaal oor Kok en Skinker by Aan de Doorns Wynkelder

Kok en SkinkerKom kuier saam met Dirk Nagtegaal, outeur van die gewilde Kok en Skinker by die Aan de Doorns Wynkelder op die 21ste Oktober 2009.

Besprekings is noodsaaklik!

  • Datum: Woensdag, 21 October 2009
  • Tyd: 6:30 NM vir 7:00 NM
  • Lokaal: Aan de Doorns Wynkelder, Op die R43 vanaf Villiersdorp Padkaart
  • RSVP: Elzabe Morkel, 072 096 9355

Sien jou daar!

Boekbesonderhede


» read article

Allan Boesak in Conversation at St George’s Cathedral

Running with HorsesJoho! Books invites you to hear Courtney Sampson and Christi van der Westhuizen in conversation with Allan Boesak on Running with Horses: Reflections of an accidental politician at St George’s Cathedral this Wednesday evening.

Entrance is only R20 and books will be on sale at R200 each.

We look forward to a riveting conversation – and to seeing you there!

Event Details

  • Date: Wednesday, 26 August 2009
  • Time: 6:30 PM for 7:00 PM
  • Venue: St George’s Cathedral, cnr Wale & Adderly Sts
    Cape Town | Map
  • Guest Speakers: Courtney Sampson, Christi van der Westhuizen
  • Entrance: R20

Book Details


» read article

Allan Boesak Thankful for Friends, Family and Running with Horses

Allan Boesak

Running with HorsesThat Allan Boesak’s memoirs, Running with Horses: Reflections of an accidental politician, were published at all seems to count as a minor miracle.

But, on Friday night, the book was launched without a hitch at 96 Winery Road Restaurant – the place where Boesak and Joho! Books first met, a year ago, to discuss it.

Boesak reflects on many political and religious issues in Running with Horses. However, his reflections on the misappropriation of international donations, for which he served a jail term, has caused the biggest controversy.

Graham Taff, Henry Jeffreys and Danny TitusThe original launch of the book, scheduled for the Cape Town Book Fair, was canceled after former finance minister Trevor Manuel pursued legal action against assertions made by Boesak.

At Friday’s launch, Boesak expressed his gratitude to everyone who had ensured that the book did in fact make it to the shelves. These included Danny Titus, Executive Director: Culture of the ATKV, for giving him the idea to write it in the first place. Titus pointed out that many people were not privy to Boesak’s speeches or thoughts during apartheid. It was important, he thought, that these should be made available to the public.

Zubeida JafferWriter and activist Zubeida Jaffer, who flew in specially to speak at the launch, said she was sure Running with Horses would soon be required reading in educational institutions, “because it gives the history behind one of the most important movements of our time, the UDF”.

Boesak made special mention of the support of his family. “When I have an idea I have to immediately sit down and write it. I clear my morning of everything else,” he explained. His wife, Elna, only requested that he must not “bring the book to the table”.

Elna Boesak and Zubeida JafferJaffer said the book shows how the country’s thinking has evolved over the years, even though it is described from Boesak’s perspective.

Boesak agreed that Running with Horses is not strictly an autobiography. “It is how I saw the turning point of our history, from my point of view,” he said. “And I just thank God every day that I could play a small part in bringing about that change”.

He thanked Joho! Books for “going beyond the call of duty” in helping him tell his story, his way.
(more…)


» read article

Book Launch: Running with Horses by Allan Boesak

PLEASE NOTE: THIS EVENT HAS BEEN POSTPONED UNTIL FURTHER NOTICE

Allan Boesak en Veon Jasper

Running with HorsesJoho! is delighted to invite you to the official public launch of Allan Boesak’s memoir, Running with Horses, which will take place on Saturday 13 June the Cape Town Book Fair.
(more…)


» read article

KKNK Kuier met Jackie Nagtegaal en haar nuwe boek, In Limbo

In LimboJackie Nagtegaal Die bekroonde skryfsters Jackie en Reinet Nagtegaal het saam gespan om ‘n insiggewende verhaal te skep wat die delikate verhouding tussen ‘n ma en haar dogter skets.

Die twee lewe in limbo in hulle rykmanswêreld teen die hange van Tafelberg in ‘n huis wat hulle besig is om te “vergroen”. Die ma vedryf haar tyd as lewensmentor saam met haar poedel en katelknaap.

Die dogter gebruik haar winste van ‘n pleistermaatskappy en rits die land vol om opbouende praatjies oor straatkinders te lewer.
(more…)


» read article

Nagtegaal ma en dogter span saam vir nuwe roman

Reinet Nagtegaal en Jackie Nagtegaal

Wie sal beter kan skryf oor die verhouding tussen ’n ma en ’n dogter as ’n ma-en-dogter-skrywerspaar?

Dit is wat die Reinet Nagtegaal en haar dogter Jackie gedoen het met hul eerste gesamentlike roman, In Limbo, wat pas by Joho! verskyn het.
(more…)


» read article

Allan Boesak se memoir kyk terug én vorentoe

Allan Boesak

Die titel van Allan Boesak se komende memoir, Running with Horses, is profeties.

Dit is geneem uit die Bybelboek van die profeet Jeremia en volgens Boesak wys dit ook vooruit op sy lewe én die toekoms van Suid-Afrika.
(more…)


» read article

Dirk Nagtegaal en Emile Joubert gesels oor Kok en Skinker

Dirk NagtegaalKok en SkinkerEmile Joubert

Die aand se gebeure was ‘n gesprek tussen bekende wyn proewer, Emile Joubert, en Dirk Nagtegaal, die skrywer van Kok en Skinker. Dirk Nagtegaal het heel gewillig geantwoord oor die skryf proses en kos maak (‘n jaar se beproewing), maar het diplomaties weggebly uit debateer oor die korrekte gebruik van wyn.
(more…)


» read article